SOMMIGE PRETORIANERS WOON SOMMER NET IN PRETORIA - ANDER BESOEK DIE WERF

Besoek DIE WERF en ervaar Suid - Afrikaansetradisie, styl en gasvryheid. DIE WERF, bestaande uit 'n restaurant, gastekamers, taphuls en Indabakamer vir klein konferensies en gespreksgroepe, Is gelee tussen skaduryke Inheemse bome op die grens van Faerie Glen in die Ooste van Pretoria. Hierdie ou tiplese plaaswerf is slegs 15 km vanaf die middestad en 35 km vanaf Johannesburg internasionale lughawe. DIE WERF is maklik bereikbaar van die hoofwee Johanesburg/Polokwane en Pretoria/Witbank.

...DIE WERF is bekend vir...

  • Kontreikos uit ons volkskombuis.
  • 'n Keur van Suid - Afrikaanse landgoed en kooperatiewe kelderwyne.
  • Gastekamers, DIE KATEl, DIE KOOI, BULSAK en WEL, TE RUSTE, elk met 'n volledige privaatbadkamer.
  • 'n Indabakamer, DIE KAJUITRAAD, ideaal geskik vir klein konferensies en gespreksgroepe.
  • 'n Informele TAPHUIS met 'n aangename, ontspanne atmosfeer.
  • Huweliksonthale en alle ander tipe funksies
  • Kapel vir troues, doopseremonies en ander geleenthede of seremonies.
Maintained and Hosted by CLEARMARK - Copyright © 2009