KOMBUISURE VIR ETES IS SOOS VOLG :

ONTBYT Dinsdae - Saterdae : 08:00 - 11:00, Sondae : 08:00 – 10:30
MIDDAGETE : 11:30 – 15:00
AANDETE : 18:30 – 22:00

Lees asb ons terme en voorwaardes

 

 
Klein
Groot

Lemoensap of Vrugtemengsel
Koffie
Koffie - Decaf
Tee - Ceylon, Rooibos, Earl Grey

6.00
10.50
10.50
11.50
10.50

Klein
Groot
VRUGTEBORD Verskeidenheid vars vrugte in seisoen
MUESLI Voorgesit met natuurlike jogurt, vars vrugte, neute en heuning
18.50
19.50
26.50
28.50

DAAGLIKSE BROOD Tuisgebakte mieliebrood, kolwyntjie en plaasbrood bedien met druiwekorrelkonfyt, biltongpatee en kaas
28.50
PLAASONTBYT Twee roereiers, skaapwors, 'n sny gerookte varknekrol, sauté aartappels, gebraaide sampioene en tamatie
45.90

MIELIEWAFELS Bedien met gegeurde maalvleis, sampioene, geroosterde tamatie en roereier

34.50
OMELET VAN DIE DAG Biltong, songedroogde tamaties,peppadew, fetakaas en avokado (in seisoen)
38.50

JAGTERSONTBYT Twee roereiers, skaapwors, tamatie, bogobe en sheba, gebraaide lewer en niertjies

42.50

FRUSTUCK Drie Duitseworssosatie met mosterd, "bratkartoffeln" en roereier

39.50


*** AI ons ontbyte word met tuisgebakte botterbroodjies, plaasbrood, kaas en konfyt voorgesit***

Maintained and Hosted by CLEARMARK - Copyright © 2009